a Kerala: drang
Showing posts with label drang. Show all posts
Showing posts with label drang. Show all posts

Thursday, June 16, 2011

Att: Mr G - seksuele geen drang

Check out this slideshow of athletes in action at the CrossFit Games African Regional.

A US survey has ranked apples, strawberries and peaches as the most toxic fruits.

Sign up for our newsletter to get all the latest Health news

Subject: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011

Baie dankie vir jou raad. Ek hou van stoute movies en van stoute goed lees... ek is darem nie heeltemal koud nie - LOL.

Ek is ook te jonk om op hormoonpille te gaan en dit is my probleem. As ek geweet het dat die pill my drang gaan weg vat dan het ek nooit op dit gegaan nie, maar ongelukkig is dit info. wat die dokters nie vir `n mens gee nie.

Ek besit `n vibrator, maar weet jy wat vind ek? - ek kan nie eers meer orgasmes bereik nie... hoe " sad"  is dit?

Ek dink ek moet maar meer stoute leesstof kry en hier by die werk sit en lees elke dag en sodoende die drang opbou sodat ek " explode"  in die aand as ek by die huis kom.

Wish me luck  -)

Posted by: Sexologist | 15/6/2011
no comment. Subject: RE: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Mr G | 15/6/2011
Ek moet erken ek jou van jou entoesiasme met die aanpak van dit. Dit is al reeds 80% van die stryd gewen en ek is seker hier is baie mans, en sekerlik vroue ook, wat wens dat hulle wederhelftes die moeite wil insit.

Dit is wel hartseer, maar verseker nie " sad"  soos mens dit sarkasties sal stel dat jy nie met `n vibrator `n orgasme kan kry nie. `n Voorstel hier is om dalk eerder vir jou iets soos `n goeie spier vibreerder te kry... en hier sal ek voorstel jy bly weg van die goedkoop goed. Een waarvan ek weet, maar nie nou 100% seker is van die naam nie is " Medibrate"  of so iets. Het self een so 2 of 3 jaar terug aangeskaf vir R450 wat aansienlik duurder is as die " cheapies"  van die tyd wat rondom R100 tot R120 is.

Die groot idee is hier dat jy iets kry wat meer vibreer krag het, want meeste vibrators is nice, maar soms kort jy die " oorstimulasie" . So kry iets soos `n spier masseerder wat ordentelik werk, want as dit goed kan vibreer op jou seer spiere sal dit verseker op ander dinge ook werk.

Dis die vibrasie dan bo-op uitgesorteer. `n G-spot virbator is natuurlik `n goeie een om hiermee saam te gebruik, maar gewone g-spot stimulasie sal ook help. Ek bedoel dit nie lelik nie, maar is jy 100% seker jy weet waar jou g-spot is?

Indien jy selfs `n bietjie twyfel sal ek vir jou `n tegniek gee wat jy op jou eie kan doen of saam met jou man en ek is 99.999% seker jy sal `n orgasme daarvan kry... en boonop `n groot een ook.

Laat weet my, en ek is seker die res ook, van hoe dit gaan en vra as jy nog vrae het of die tegniek soek. En ek wens jou tonne " luck"  toe. :)

Subject: RE: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011
Hi daar Mr G - baie dankie, ek waardeer dit.

Ek is nou baie nuuskierig oor die tegniek... sal jy dit asseblief met my (ons) deel?

Ek weet presies waar my g-spot is en ek die vibrator sorteer my eksterne orgasmes uit, so ek is " gewax"  in daai opsig. My probleem is dat dit voel asof alles gevoelloos geword het. Dit is nie meer lekker nie... dit voel dieselfde as wat jy my vel op enige ander deel van my liggaam sou streel. Maak ek sin?

Ek gaan nog so `n bietjie uithou en kyk of dit regkom, want glo kan dit tot 3 maande vat vir die hormone om na normaal terug te keer na staking van die pill. Hou asb. duim vas  -)

Of miskien probeer ek te hard???? Maak dit sin? Miskien is ek TE ingestel om `n orgasme te bereik dat ek meer konsentreer op dit as om op die passie te konsentreer, ek blok basies myself om invervoering te raak want ek dink te veel.

Ek sal mô re `n bietjie met die vibrator speel en kyk of ek myself net kan laat gaan................................... en terugvoering gee Vrydag **bloos**


View the original article here

Posted on 1:22 AM / 0 comments / Read More

Wednesday, June 15, 2011

Geen seksuele drang

Check out this slideshow of athletes in action at the CrossFit Games African Regional.

A US survey has ranked apples, strawberries and peaches as the most toxic fruits.

Sign up for our newsletter to get all the latest Health news

Posted by: Lourina | 14/6/2011

Voorheen was ek " ''n warm"  vrou. na 2 groot operasies waar kanker gediagnoseer was by 1ste operasie agv ''n gewas op die eierstok, moes ek terug hospitaal toe vir die verwydering van die 2de eierstok. dit is 4 jaar gelede. ek het geen seksuele drang nie. Wat kan dit wees?

Posted by: Dannel | 14/6/2011
Ek is 13 jaar getroud en ek en my vrou het aan die begin gereeld seks gehad. Nou is dit seker 1 tot 2 keer per maand. Ek het al vele kere met haar daaroor gepraat maar sy se net daar is geen probleem nie. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 14/6/2011
Lourina , ek het ook n vrou gehaat en met min of meer dieselde probleme. Die uit einde was dat ek nie so kon aangaan nie en het haar telkemale bewus gemaak daarvan dat ek ook behoeftig raak en nie so kan aangaan nie. Sy het dood eenvoudig haar skouers op getel en gesê  dis nie haar skuld nie. Wat ek in kort wil sê  dat jy volhart sal moet planne maak en maniere moet kry om die probleem op te los. Ongelukkig vir haar kon ek nie meer so aangaan nie en het van haar geskei en is vandag baie gelukkig. Nou na 4 jaar wil sy sê  dat als weer in orde is met haar drange maar dis te laat vir my om op te maak. As jy n man het sal ek voorstel jy neem dit baie erenstig op. Spyt kom ALTYD te laat!!!!

Mooi dag

Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: GuGu | 14/6/2011
Dis tien teen een jou hormone Lourina. Gaan vir bloedtoetse. As jy reeds hormoon aanvullingkry is dit moontlik dat the dalk te min is of nie reg is vir jou nie.
Verskoon maar hierdie twee mans hier bo... ek dink of hulle het nie die vraag verstaan nie...of hulle is net gesfrustreerd en jy was die eerste plek om die frustrasie uit te laat.
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Jack | 14/6/2011
Gaan terug na jou dokter toe en vertel hom die storie, jy moet dalk ''n hormoonpilkry.Jy het niks om oor skaam te wees nie, dokters hoor die tipe van dinge daagliks. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Sonskyn | 14/6/2011
Dannel, Jack, Zander.... kan ek julle asb. iets vra? Wat sou julle voorstel moet `n vrou doen as sy nie lus is vir seks nie, wat ookal die rede daarvoor mag wees... gewoonlik seker maar hormone.

Dit is nie die vrou se skuld nie, so wat gedaan? Jy kan nie jou sekslewe " op spice"  nie, want daar is niks om " op te spice"  om mee te begin nie.

Ek val julle nie aan nie, wil net weet wat julle voorstel is? Seker om die dokter te gaan sien.... is daar werklik iets wat die dokter kan doen?

Ek vra net, want ek sit met dieselfde probleem en is maar in my vroeë  30''s. Ek was op die pill en die pill het alle drange wat daar was weg gevat en ek is nou van die pill af vir 2 maande, maar nogsteeds nie eers `n ou " hint"  van iets wat terug kom nie... ek is moedeloos, want ek wil nie so voel nie en ek glo geen ander vrou nie.

Raad, asb tog!  -)

Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Mr G | 14/6/2011
Ek sê  nie dis die antwoord nie, maar `n moontlike stukkie raad wat ek kan voorstel is dat jy dalk ook jouself leer ken op `n ander vlak. Weet jy wat jou " turn-on"  is? Hou jy van stoute video''s, foto''s, stories of romanse?

Dit is bewys dat mans se visuele korteks amper dubbel so groot is en daarom word baie mens maklik visueel gestimuleer, maar ongelukkig is dieselfde nie waar by `n vrou nie. Probeer dalk `n eksperiment en neem `n video of twee uit of koop `n stoute tydskrif of twee. Kyk, lees en let op hoe jy voel. Vir party vrouens werk die visuele ding glad nie, maar wel dalk die fantasie wê reld van `n stoute verhaal wat jy lees of so.

Jy hoef ook nie noodwendig die goed te koop nie, maar kan selfs daarna soek op die internet.

`n Ander vraag, al is dit baie persoonlik, is of jy al ooit gemasturbeur het? En besit/gebruik jy `n vibrator? Indien nie sal ek ook baie sterk voorstel dat jy wel een aanskaf en dalk na `n bad een aand of so rustig op jou eie speel daarmee en jou eie liggaam leer ken.

Die groot probleem hier is ook die " use it or loose it"  ding... en klink my jy''t dit " verloor" . As jy eers jou stimulasie gevind het en weer die " triggers"  aan die gang het behoort dit baie makliker te wees... en as jy regtig `n groot verskil wil maak vir jouself sal ek voorstel dat jy of op jou eie of saam met jou man jy tyd maak elke liewe aand vir 4 weke/28 dae en seker maak jy kry elke aand `n orgasme. Daarom stel ek die koop `n vibrator voor dit dit. En gebruik stimulasie bo-op en binne in.

Hoekom 28dae? Want hulle sê  dit vat 21 dae om `n gewoonte te vorm of te breek... en die ekstra 7 is vir liefde...

Sterkte en vra as jy dalk hulp soek met tegnieke wat kan werk... veral vir `n begin. Sal dit ook my bes moontlik probeer oordra aan jou.

Posted by: Sexologist | 15/6/2011
please consult your gynae. after a consult with the gynae we will be able to ascertain if your problem is physiological, hormonal or psychological. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 15/6/2011
Hi Sonskyn

Ek stem saam met Mr G. My gevoel is dat geen dokter dit altyd kan regmaak nie en meestal jou persoonlikke denke. Dis n stelling in jou brein en baie beslis die moeite werd as jy dit kan bemeester. Tenlaaste is dit van kardinale belang om jou eie ligaam te ken en te weet wat werk!!!!

Mooi dag

Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011
Baie dankie vir jou terugvoer, Zander.

Wat vir my snaaks is, is die feit dat ek `n baie gesonde drang gehad het voordat ek die pill begin gebruik het. Ek vermoed dat myne a.g.v hormone is en nie my " mind set"  nie. Ek wil net nie op een of ander hormoon aanvulling gaan nie, want ek is nog jonk.

Ek het gehoor, en ek praat onder korreksie, dat die pill het `n invloed op sommige vrouens se testosteroonvlakke. Vrouens het ook mos testosteroon, maar obviously net BAIE minder as mans en dit is die testosteroon wat `n persoon `n drang gee - kyk maar na enige man... julle het genoeg om rond te gaan LOL

Ek probeer maar my bes hier onder omstandighede... kyk stoute movies en so aan, maar ek moet myself basies forseer.

EN weet jy wat is die ergste van alles? ek kan nie `n orgasme meer bereik nie, en alles het begin toe ek op die pill gegaan het. Ek is nou al twee maande af en sou gedink het dat my drange sou so vinning terug kom soos wat dit verdwyn het, maar no such luck  -(

Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Lourina | 15/6/2011
Dankie aan die dames en here wat hul opinies hier lig en ook sekere voorstelle maak. Die ding is " stoute boeke en flieks"  het ons genoeg van. Waar dit voorheen ''n " turn on"  was is dit nou ''n " turn off" ! Self stimulasie is ook al probeer maar dit staan my nog minder aan.

O, ek weet van die gevare.... gelukkig het ek ''n wonderlike man wat verstaan..

Ek was al by my dokter en het hy ook sekere tablette voorgeskryf. Jammer dok, maar dit het nie gewerk nie. Ek is in my 40''s en kan nie dink dat dit iets met ouderdom uit te waaie het nie (al grap ek daaroor). Wat vibrators aanbetref, daarvan het ek ook oorgenoeg.

Miskien ''n romantiese vakansie?? Opinies sal waardeer word.

Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 15/6/2011
n romantiese vakansie sal beslis n wenner wees. Soms is elke daaglikse stres , sonder dat ons bewus is daarvan ook n groot doodsteek. Hoop regtig jul kry waarna julle smag. Let wel dat ek nie n kenner op die gebied is nie maar stel baie belang om idees en planne uit te ruil op n ordentlikke manier. Sterkte aan julle en laat weet as jul regkom en of die vakansie gewerk het.

Mooi dag


View the original article here

Posted on 10:17 PM / 0 comments / Read More
 
Copyright © 2011. Kerala . All Rights Reserved
Home | Company Info | Contact Us | Privacy policy | Term of use | Widget | Site map