
Check out this slideshow of athletes in action at the CrossFit Games African Regional.
A US survey has ranked apples, strawberries and peaches as the most toxic fruits.
Sign up for our newsletter to get all the latest Health news
Subject: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011Baie dankie vir jou raad. Ek hou van stoute movies en van stoute goed lees... ek is darem nie heeltemal koud nie - LOL.
Ek is ook te jonk om op hormoonpille te gaan en dit is my probleem. As ek geweet het dat die pill my drang gaan weg vat dan het ek nooit op dit gegaan nie, maar ongelukkig is dit info. wat die dokters nie vir `n mens gee nie.
Ek besit `n vibrator, maar weet jy wat vind ek? - ek kan nie eers meer orgasmes bereik nie... hoe " sad" is dit?
Ek dink ek moet maar meer stoute leesstof kry en hier by die werk sit en lees elke dag en sodoende die drang opbou sodat ek " explode" in die aand as ek by die huis kom.
Wish me luck -)
Posted by: Sexologist | 15/6/2011no comment. Subject: RE: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Mr G | 15/6/2011
Ek moet erken ek jou van jou entoesiasme met die aanpak van dit. Dit is al reeds 80% van die stryd gewen en ek is seker hier is baie mans, en sekerlik vroue ook, wat wens dat hulle wederhelftes die moeite wil insit.
Dit is wel hartseer, maar verseker nie " sad" soos mens dit sarkasties sal stel dat jy nie met `n vibrator `n orgasme kan kry nie. `n Voorstel hier is om dalk eerder vir jou iets soos `n goeie spier vibreerder te kry... en hier sal ek voorstel jy bly weg van die goedkoop goed. Een waarvan ek weet, maar nie nou 100% seker is van die naam nie is " Medibrate" of so iets. Het self een so 2 of 3 jaar terug aangeskaf vir R450 wat aansienlik duurder is as die " cheapies" van die tyd wat rondom R100 tot R120 is.
Die groot idee is hier dat jy iets kry wat meer vibreer krag het, want meeste vibrators is nice, maar soms kort jy die " oorstimulasie" . So kry iets soos `n spier masseerder wat ordentelik werk, want as dit goed kan vibreer op jou seer spiere sal dit verseker op ander dinge ook werk.
Dis die vibrasie dan bo-op uitgesorteer. `n G-spot virbator is natuurlik `n goeie een om hiermee saam te gebruik, maar gewone g-spot stimulasie sal ook help. Ek bedoel dit nie lelik nie, maar is jy 100% seker jy weet waar jou g-spot is?
Indien jy selfs `n bietjie twyfel sal ek vir jou `n tegniek gee wat jy op jou eie kan doen of saam met jou man en ek is 99.999% seker jy sal `n orgasme daarvan kry... en boonop `n groot een ook.
Laat weet my, en ek is seker die res ook, van hoe dit gaan en vra as jy nog vrae het of die tegniek soek. En ek wens jou tonne " luck" toe. :)
Subject: RE: Att: Mr G - seksuele geen drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011Hi daar Mr G - baie dankie, ek waardeer dit.
Ek is nou baie nuuskierig oor die tegniek... sal jy dit asseblief met my (ons) deel?
Ek weet presies waar my g-spot is en ek die vibrator sorteer my eksterne orgasmes uit, so ek is " gewax" in daai opsig. My probleem is dat dit voel asof alles gevoelloos geword het. Dit is nie meer lekker nie... dit voel dieselfde as wat jy my vel op enige ander deel van my liggaam sou streel. Maak ek sin?
Ek gaan nog so `n bietjie uithou en kyk of dit regkom, want glo kan dit tot 3 maande vat vir die hormone om na normaal terug te keer na staking van die pill. Hou asb. duim vas -)
Of miskien probeer ek te hard???? Maak dit sin? Miskien is ek TE ingestel om `n orgasme te bereik dat ek meer konsentreer op dit as om op die passie te konsentreer, ek blok basies myself om invervoering te raak want ek dink te veel.
Ek sal mô re `n bietjie met die vibrator speel en kyk of ek myself net kan laat gaan................................... en terugvoering gee Vrydag **bloos**
No comments:
Post a Comment