
Check out this slideshow of athletes in action at the CrossFit Games African Regional.
A US survey has ranked apples, strawberries and peaches as the most toxic fruits.
Sign up for our newsletter to get all the latest Health news
Posted by: Lourina | 14/6/2011Voorheen was ek " ''n warm" vrou. na 2 groot operasies waar kanker gediagnoseer was by 1ste operasie agv ''n gewas op die eierstok, moes ek terug hospitaal toe vir die verwydering van die 2de eierstok. dit is 4 jaar gelede. ek het geen seksuele drang nie. Wat kan dit wees?
Posted by: Dannel | 14/6/2011Ek is 13 jaar getroud en ek en my vrou het aan die begin gereeld seks gehad. Nou is dit seker 1 tot 2 keer per maand. Ek het al vele kere met haar daaroor gepraat maar sy se net daar is geen probleem nie. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 14/6/2011
Lourina , ek het ook n vrou gehaat en met min of meer dieselde probleme. Die uit einde was dat ek nie so kon aangaan nie en het haar telkemale bewus gemaak daarvan dat ek ook behoeftig raak en nie so kan aangaan nie. Sy het dood eenvoudig haar skouers op getel en gesê dis nie haar skuld nie. Wat ek in kort wil sê dat jy volhart sal moet planne maak en maniere moet kry om die probleem op te los. Ongelukkig vir haar kon ek nie meer so aangaan nie en het van haar geskei en is vandag baie gelukkig. Nou na 4 jaar wil sy sê dat als weer in orde is met haar drange maar dis te laat vir my om op te maak. As jy n man het sal ek voorstel jy neem dit baie erenstig op. Spyt kom ALTYD te laat!!!!
Mooi dag
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: GuGu | 14/6/2011Dis tien teen een jou hormone Lourina. Gaan vir bloedtoetse. As jy reeds hormoon aanvullingkry is dit moontlik dat the dalk te min is of nie reg is vir jou nie.
Verskoon maar hierdie twee mans hier bo... ek dink of hulle het nie die vraag verstaan nie...of hulle is net gesfrustreerd en jy was die eerste plek om die frustrasie uit te laat.
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Jack | 14/6/2011
Gaan terug na jou dokter toe en vertel hom die storie, jy moet dalk ''n hormoonpilkry.Jy het niks om oor skaam te wees nie, dokters hoor die tipe van dinge daagliks. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Sonskyn | 14/6/2011
Dannel, Jack, Zander.... kan ek julle asb. iets vra? Wat sou julle voorstel moet `n vrou doen as sy nie lus is vir seks nie, wat ookal die rede daarvoor mag wees... gewoonlik seker maar hormone.
Dit is nie die vrou se skuld nie, so wat gedaan? Jy kan nie jou sekslewe " op spice" nie, want daar is niks om " op te spice" om mee te begin nie.
Ek val julle nie aan nie, wil net weet wat julle voorstel is? Seker om die dokter te gaan sien.... is daar werklik iets wat die dokter kan doen?
Ek vra net, want ek sit met dieselfde probleem en is maar in my vroeë 30''s. Ek was op die pill en die pill het alle drange wat daar was weg gevat en ek is nou van die pill af vir 2 maande, maar nogsteeds nie eers `n ou " hint" van iets wat terug kom nie... ek is moedeloos, want ek wil nie so voel nie en ek glo geen ander vrou nie.
Raad, asb tog! -)
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Mr G | 14/6/2011Ek sê nie dis die antwoord nie, maar `n moontlike stukkie raad wat ek kan voorstel is dat jy dalk ook jouself leer ken op `n ander vlak. Weet jy wat jou " turn-on" is? Hou jy van stoute video''s, foto''s, stories of romanse?
Dit is bewys dat mans se visuele korteks amper dubbel so groot is en daarom word baie mens maklik visueel gestimuleer, maar ongelukkig is dieselfde nie waar by `n vrou nie. Probeer dalk `n eksperiment en neem `n video of twee uit of koop `n stoute tydskrif of twee. Kyk, lees en let op hoe jy voel. Vir party vrouens werk die visuele ding glad nie, maar wel dalk die fantasie wê reld van `n stoute verhaal wat jy lees of so.
Jy hoef ook nie noodwendig die goed te koop nie, maar kan selfs daarna soek op die internet.
`n Ander vraag, al is dit baie persoonlik, is of jy al ooit gemasturbeur het? En besit/gebruik jy `n vibrator? Indien nie sal ek ook baie sterk voorstel dat jy wel een aanskaf en dalk na `n bad een aand of so rustig op jou eie speel daarmee en jou eie liggaam leer ken.
Die groot probleem hier is ook die " use it or loose it" ding... en klink my jy''t dit " verloor" . As jy eers jou stimulasie gevind het en weer die " triggers" aan die gang het behoort dit baie makliker te wees... en as jy regtig `n groot verskil wil maak vir jouself sal ek voorstel dat jy of op jou eie of saam met jou man jy tyd maak elke liewe aand vir 4 weke/28 dae en seker maak jy kry elke aand `n orgasme. Daarom stel ek die koop `n vibrator voor dit dit. En gebruik stimulasie bo-op en binne in.
Hoekom 28dae? Want hulle sê dit vat 21 dae om `n gewoonte te vorm of te breek... en die ekstra 7 is vir liefde...
Sterkte en vra as jy dalk hulp soek met tegnieke wat kan werk... veral vir `n begin. Sal dit ook my bes moontlik probeer oordra aan jou.
Posted by: Sexologist | 15/6/2011please consult your gynae. after a consult with the gynae we will be able to ascertain if your problem is physiological, hormonal or psychological. Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 15/6/2011
Hi Sonskyn
Ek stem saam met Mr G. My gevoel is dat geen dokter dit altyd kan regmaak nie en meestal jou persoonlikke denke. Dis n stelling in jou brein en baie beslis die moeite werd as jy dit kan bemeester. Tenlaaste is dit van kardinale belang om jou eie ligaam te ken en te weet wat werk!!!!
Mooi dag
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Sonskyn | 15/6/2011Baie dankie vir jou terugvoer, Zander.
Wat vir my snaaks is, is die feit dat ek `n baie gesonde drang gehad het voordat ek die pill begin gebruik het. Ek vermoed dat myne a.g.v hormone is en nie my " mind set" nie. Ek wil net nie op een of ander hormoon aanvulling gaan nie, want ek is nog jonk.
Ek het gehoor, en ek praat onder korreksie, dat die pill het `n invloed op sommige vrouens se testosteroonvlakke. Vrouens het ook mos testosteroon, maar obviously net BAIE minder as mans en dit is die testosteroon wat `n persoon `n drang gee - kyk maar na enige man... julle het genoeg om rond te gaan LOL
Ek probeer maar my bes hier onder omstandighede... kyk stoute movies en so aan, maar ek moet myself basies forseer.
EN weet jy wat is die ergste van alles? ek kan nie `n orgasme meer bereik nie, en alles het begin toe ek op die pill gegaan het. Ek is nou al twee maande af en sou gedink het dat my drange sou so vinning terug kom soos wat dit verdwyn het, maar no such luck -(
Dankie aan die dames en here wat hul opinies hier lig en ook sekere voorstelle maak. Die ding is " stoute boeke en flieks" het ons genoeg van. Waar dit voorheen ''n " turn on" was is dit nou ''n " turn off" ! Self stimulasie is ook al probeer maar dit staan my nog minder aan.
O, ek weet van die gevare.... gelukkig het ek ''n wonderlike man wat verstaan..
Ek was al by my dokter en het hy ook sekere tablette voorgeskryf. Jammer dok, maar dit het nie gewerk nie. Ek is in my 40''s en kan nie dink dat dit iets met ouderdom uit te waaie het nie (al grap ek daaroor). Wat vibrators aanbetref, daarvan het ek ook oorgenoeg.
Miskien ''n romantiese vakansie?? Opinies sal waardeer word.
Subject: RE: Geen seksuele drang Posted by: Zander | 15/6/2011n romantiese vakansie sal beslis n wenner wees. Soms is elke daaglikse stres , sonder dat ons bewus is daarvan ook n groot doodsteek. Hoop regtig jul kry waarna julle smag. Let wel dat ek nie n kenner op die gebied is nie maar stel baie belang om idees en planne uit te ruil op n ordentlikke manier. Sterkte aan julle en laat weet as jul regkom en of die vakansie gewerk het.
Mooi dag
No comments:
Post a Comment